Oscar/Jansen – Inteling na Jansen H wat in 3 jaar 15 x wenne gevlieg het waarvan 3 x unie wenne was
Pa: 6672: Oscar/Jansen: Teel al 2 wedvlug wenners by Carnival winter series.
Verskeie kinders presteer uitstekend by Carnival in Somer en winter series.
Vlieg self goed in Somer series by Carnival. Kleinseun van 15 x wenner Jansen H.
Ma: 3299: Ruby Oscar/Jansen: Teel Somer reis wenner by Carnival. Verskeie ander kinders presteer in winter series. Vlieg self 17de in Somer series by Carnival. Kleindogter van 15 x wenner Jansen H.