Vos Jennes/ Ben van As

Pa:232731: Vos Jennes: Geteel vir stock: Seun van ou Vos Jennes Cock: Pa van Barbie ( Beste Ope duif by Carnival) en 3197 ( 8ste beste J/O duif by Carnival) en tee look 2de beste Ope duif by Carnival en ander by Vos Jennes/ Bricco H wat self 2 x unie wenners geteel het.
Ma: 3191: Ma en Seun Kruising , Seun was 2de beste J/O duif in Unie by sy ma geteel. Ma en seun se kinders werk by Carnival. Ma self teel al n 2 x 2de by Carnival en verskeie ander presteerders onder die eerste 100.
Dieselfde paring se kinders velede jaar goeie presteerders by Carnival.
Selfde teling die jaar 52ste in Somer series