Nesmaat boetie en sussie kruising – Slimme
Pa:1156: Ingeteelde Slimme Cock vir stock geteel. Eerste kinders presteer reeds verlede jaar by Carnival winter series. Hierdie slimmes het vir my en Werner Cronje al vele klub en unie wenners geteel.
Ma: 1155: Ingeteelde Slimme Hen vir stock geteel. Hierdie slimmes het vir my en Werner Cronje al vele klub en unie wenners geteel.